Johnny Galecki

Johnny Galecki
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Johnny Galecki (gebore 30 April 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente National Lampoon's Christmas Vacation (1989) en Suicide Kings (1997), en in die televisiereekse Roseanne (1988) en The Big Bang Theory (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy